Soek 'n karavaan in uitmuntende toestand? Dan is hierdie een vir jou, silwerskoon en netjies soos nuut! 'n Baie gewilde familie karavaan uit die binneland met geen roes of houtvrot. Die praktiese en funksionele buite kombuis met gas stoof, waskom met lopende water, mikrogolfoond en 'n groot werksblad is baie gerieflik. 'n Volledige oorsronklike More
ZAR169,000