Baie netjiese 5 voet trailer. Skoon en goed opgepas met geen duike of skade. Bande en spaarwiel reg Dokumentasie in orde Kamptoerusting sluit die vlg in en word saam trailer verkoop as pakket: Groot 3m by 3m Campmaster gazebo met al die sykante by Groot netted grondseil Nuwe Alva gasstoof nog gesel in boks 3 bushtec stretchers (1 nie op foto) More
ZAR14,800