1995 Gypsey Caravette 5. Baie netjies en mooi skoon. Idiaal vir 'n klein gesin. Baie lig en sleep baie gemaklik. Dewald 0825724149 Vereeniging R52000 Vol tent Grondseil 2 x dubbel beddens Groot yskas/vrieskas Wasbak Eetgerei Baie kaste Papiere in orde
ZAR52,000