Ek vat maar net n vet kans. Enige teardrop trailers te koop onder R100 000 wat n GVM minder as 750kg het en n grondpad sal kan hanteer. Verkieslik in die Garden Route of klein karoo area
ZAR100,000