Nissan Hardbody 2005 model Dit was n 2 liter dit is nou n 3.5 V6 Lexus engine en 6 spoed automatiese ratkas te koop of te ruil my prys R85000, papiere is in orde en lisensie is op datum. Bakkie ry elke dag kontak Sampie by 060.353.3889 vir meer inligting of fotos.
ZAR85,000