Ons oorweeg om n teardrop te koop. Ons doen nie "dorp kamp" nie. Baie bos kamp ens. Ry baie grond paaie. Sal n profesionele geboude teardrop dit kan doen sonder moeilikheid. Ons doen nie 4x4 roetes met trailers nie. Net slegte grondpaaie.
ZAR123