1993 Sprite Swift te koop Kort bietjie TLC (jockey wiel gebuig en een venster is stukkend) verder in goeie kondisie. Karavaan is op die pad en lisensie is op datum. Volle tent plus rally tent ingesluit by prys. Karavaan staan in Potchefstroom. Prys R35 000. Kontak Stephan op 078 041 5051 (slegs whatsapp ek is oorsee).
ZAR35,000