Verkoop my 1989 Carvette karavaan. Karavaan is nog mooi. Hy was al aan gewerk maar is nog in goeie kondisie. Al sy tente en pale is reg. Kom met sy yskas en het n battery. Moet asb nie n nuwe karavaan verwag nie. Papiere is in orde. 0.7.1.8.3.8.3.5.1.0
ZAR27,500