2 deur ssangyong korondo te koop. Het n 2.3L mercedes enjine in is oorspronglik soos kan kom Met diensboeke by en dit is n 4x4 wat werk ook. Dit is n 2006 model En het 228790km op die klok Lekker klein maar het baie krag Kar het papiere en is nog op die pad Indien enige iemand belangstel Kontak my op 0723545999
ZAR50,000