2004 Gypsey Rapier Blue Series te koop. Karavaan is in n uitstekende kondisie. Slegs 1 keer n jaar in Desember gebruik. Vir enige navrae kontak: Johan Vermaak 0828032542 Enrico Vermaak 0725703199
ZAR95,000