Isuzu kb 280 met turbo 1995 model 433 000km 4x4 met diflock Bakkie het n snorkel op Bakkie het n laai sisteem in met n eksta battery en charger in Bakkie nog in baie goeie kondisie. R115 000 Prys is onderhandelbaar 079 3009266
ZAR115,000