NETJIES opgepaste volledig toegruste COMPASS RENOSTER OFF-ROAD karavaan vir daai toere in die wildernis of by die gewone kampplekke. Ten volle toegerus met oor die R60000-00 se ektras: * - 270 quick pitch awning met al die kante. * - Stort-tent met lopende warm water. * - Gas geyser aan die kant van die karavaan binne in 'n toesluit kas met ekstra More
ZAR299,000