1985 Jurgens Fleetline L in besonderse goeie toestand. Oorspronklike sytent nog soos nuut. Agv v lae profiel sleep hy baie lekker en help met voertuig se brandstof gebruik. - nuwe wiellaers -3 x nuwe kommersiele bande - nuwe 12 v battery -nuwe inteligent charger - grondseil -rally tent - pas gediens -nuut geseel met sikaflex - baie skoon Die woonwa was vanaf dag een in n motorhuis gestoor. Reg vir haak en sleep en gaan hou vakansie. Woonwa is net buite kimberley af v d N12.
ZAR43,000