Opslaan karavan hierdie wa is in 2015 nadat hy oor
Hierdie wa was in 2015 gerevap en toe geristreer as torsion .lyk of dit oorspronklik sprite gewees het Wa het nou ripstop seile, die rally dak het volle tent geword. 1 3/4 bed en enkel bed. Baie kaste en 2 rakke in tent.