2019 Kamp wa Kom met sy tente aan weerskante van wa Groot yskas met mikrogolf oond Bande soos nuut, 14' plus spaarwiel Groot neuskas Groot daktent met roofrack Towbar op agterkant van wa Ekstra gemaklike mediese matras 12 volt Led ligte in wa Silver seil gesny en gemaak vir wa Weeg minder as 750kg en baie lig om te sleep Het wa 6 keer gebruik Lisensie op datum en papiere in orde
ZAR115,000