Isuzu kb280 4x4 Lux Alles werk op die voertuig, goed opgepas. Betroubare, sterk, werksesel, lig op diesel, ongeluk vry. Reguit lyne, drives like a dream. Bande 2x nuwes, 2x met 75% en nuwe spaarwiel. Engine 100% voor en agter shocks in goeietoestand, fere suspensie 65%, remme en lower control arms onder 3000km, body- redelik, vertoon netjies, More
ZAR89,500