Jurgens Exclusive in uitstekende kondisie Geen houtvrot en bitter mooi opgepas Het 'n gas geyser in Vol tent met 'n rally Nuwe TV in Silver refleksie seil wat bo oor karavaan en tent gaan Vol badkamer Fotos praat vir hulself Kontak gerus vir enige verder navrae Kosie 0... 8... 2 . 4... 5... 3.. 1... 2.. 3... 9 Amersfoort Mpumalanga
ZAR130,000