Karafaan is nuut oorgedoen buite met nuwe decals op. Nuwe roof surround. Headboard en voorste kussings is nuut oorgetrek,nuwe gordyne. Vloer binne is oorgedoen. Nuwe gas shocks vir die pop up dak Geseel Yellow blade Portable aircon Hy het net n rally tent met kante.
ZAR85,000