No 62 Compass is in die mark: 4 slaap. 2 dubbelbeddens, 2 x Solar met battery permanent gekoppel, 17 duim wiele- selfde as sleepvoertuig, nuwe spaarwiel, spaarwiel het oortreksel, Ekstra trappie binne wat ook ekstra pakplek en bereplek maak voor die hor dubbelbed, ekstra 2 muurproppe vir allerlei elektriese koppelings- USB, driepunt, More
ZAR200,000