2024 Jurgens Penta Purple Edition -4 slaper (2x dubbel beddens) -Lug versorging -Movers -Elektroniese stabilisers, druk n knop en die jacks sak of lig self. -3000W Inverter -Elektroniese dak, druk n knoppie en die dak lig self. -Onafhanklike suspensie, en effens gelig vir grondpad. -Elektroniese geyser. -Mikrogolf oond -Woonwa is nog splinternuut, ons moet opgradeer na n 5 slaper toe. -Kom met awning R470 000 Henri Bierman 084 369 1973 Clarissa Bierman 072 073 1823 Ons is van Phalaborwa
ZAR470,000