Pragtige opgepaste bakkie 157000 oorspronklike km Diensrekord by agente Nuwe bande, Nuwe skokbrekers agte Baie lig op diesel tussen 18/20km per Liter. Pas gediens. Padwaardigheids sertifikaat ing Skakel of whatsup my asb op 0620207503. Prys is ohb vir ernstige koper Bloemfontein. Dankie
ZAR68,000