2005 Hyundai atoz prime 1.0 auto

Hi, hierdie karretjie automaties en is ongelooflik mooi opgepas. Die kar het ook Airconditioner. My Oom hulle het hom bitter mooi opgepas en is baie hartseer om die karretjie te verkoop. Kan ek vra om asb n Whats App boodskap te stuur as jy wil kom kyk na die karretjie. Hulle het hom gereeld gediens, so daar is diensboekkies en alles. Die kar is regtig in n baie mooi toestand, en ry baie lekker. Whats App my asb op O82*6O8*8O8O dan reel ons

ZAR75,000

seller's name'
Name: Louis B
seller phone number
Location: Pretoria Central
uploaded on
Date: 18 September, 2024

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5