2013 Daihatsu Grand Max 1.5 Petrol Met Air Conditioner en

2013 Daihatsu Grand Max 1.5 Petrol Met Air Conditioner en met tralies Hierdie bakkie is nog baie mooi en meganies baie goed. Die Aircon werk goed Ons het vir ons besigheid n groter bakkie gekoop en is hartseer om die bakkie te verkoop Hy het vir ons regtig goeie diens gelewer Ons soek R90,000 vir die bakkie 0842957816

ZAR90,000

seller's name'
Name: Louwrens D
seller phone number
Location: Die Moot, Pretoria
uploaded on
Date: 06 October, 2024

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0842957816