1995 Sprite Storm. Baie netjies en mooi opgepas. Dubbel bed agter met enkelbed voor. Groot ys/vrieskas, mikrogolf oond, nuwe gordyne en kantgordyne. Spaarwiel. Volledige tent plus rally tent & extension. Bande is in goeie kondisie. Lisensie op datum. Woonwa in Pretoria. Kontak Dawie 083 635 0467
ZAR60,000