Kom kyk gerus na die skoon Rascal. Alpha karavane en Scottburgh karavaanpark gee n paar gratis kamp aande op die koop toe van die mooi karavaan. Standaard tent met sy en voorkante Grondseil Yskas Mikrogolf oond Wasbak Gasstoof Gasbottel Waterkan Spaarwiel Skakel Stefan 0846024323
ZAR119,900