Ek verkoop my 1984 sprite swift in goeie kondiesie, karevaan lek glad nie in nie popup se seil is nuut oorgedoen tires is 100% en brieke werk ook baie goed op die wa, is nog mooi binne kontak my op whatsapp vir meer fotos prys is odhb Ek is in Pretoria noord0685069226

seller's name'
Name: Marcell B
seller phone number
Location: South Africa
uploaded on
Date: 17 January, 2025

Contact Seller