!!MOET NIE TE VER UIT KRUGERSDORP AREA WEES NIE ASB!!Opsoek na n Dubble Cab Colt Rodeo bakkie. Diesel.Foto's binne en buite en van motor.Geen olie lek!!Geen liggies wat aan bly op dash nie!! See more