My swaar oorweeg om n hilux te koop. Hy kyk na die 2.5 d4d en 3.0 d4d. Gaan moet n 4x4 koop. Kamp gereeld en ry gereeld slegte paaie agv off the grid camping. Ons doen so elke 2 na 3 jaar n groot toer na die grens lande. Ry so paar keer n jaar ook n bietjie duine. Ek weet die 2.5 het minder krag maar hy nie gepla oor baie krag nie. Wat my wel bietjie laat worry is hy sleep n jurgens xt140 van 1.4 ton. Hy kyk meer na die 2.5 agv kan nu See more

seller's name'
Name: M.J. O
seller phone number
Location: South Africa
uploaded on
Date: 15 September, 2025

Contact Seller

Loading recommendations...