Mooi caravette 6 te koop!Karavaan is baie mooi met ingeboude kaste en uitslaan kombuis met laaie en rakke met mikrogolf,lekker grote yskas,battery charging sisteem,hooftent nog mooi met rally tent en addaroom,karavaan is op die pad en lisensie op datum karavaan is kamp gereed!Kontak 0793195356