Kamp wasmasjien te koop.Kellerman 220V. Het 3kg bondel kapasiteit. In n baie goeie toestand. Was mooi skoon. Het nie 'n spin funksie nie.