Armadillo XTR 302 2020 Model | R325 000 Murrayfield, Pretoria OosOns verkoop ons Armadillo XTR 302 (2020 model). Dis n fantastiese off-road karavaan waarmee mens heeltemal onafhanklik kan kamp. Ons is die eerste eienaars en die karavaan is baie goed opgepas en word altyd onder n dak gestoor.Ons is mal oor die karavaan, maar moet ongelukkig weens gesondheidsredes na n padkaravaan oorskakel.Hoofkenmerke See more

seller's name'
Name: Hannes
seller phone number
Location: South Africa
uploaded on
Date: 07 April, 2026

Contact Seller

Loading recommendations...