Karavaan nog oorspronklik met groot yskas etc. Kort aandag hoofsaaklik sy opslaan dak het water gekry, ideaal vir iemand wat karavaan wil restoureer.. kom met tent pale penne etc. Indien jy nuwe karavaan soek is die een nie vir jou
R32,000