2005 Conqueror Supra Safari treiler met n "add-on" tent en afdak te koop. n Ekstra bagasie bak met tafel is bo-op gemonteer en sluit ook n "deep cycle" battery, battery laai stelsel, 2 bagasie laaie, dubbelbed matras, wasbakrak, elektriese laai koord, 2 buisligte en tentpenne in. Bande en treiler is in n goeie toestand. R65,000. (Wes Kaap)
R65,000