Jurgens Oryx

My Jurgens Oryx is te koop vir R 105 000. Nuwe bande. Spaar stel "wheel bearings". Slinter nuwe en dikker vlek- en brand weerstandige matras - nog nooit op geslaap nie. Ekstra Brad Harrison laaipunt, buite kragproppe, asook ekstra awning vir oor kombuisarea as jy nie lus is om die hooftent op te slaan nie. Remme en "wheel bearings" onlangs nagegaan. Lisensie geldig tot 31 Desember 2022. Onmiddelik beskikbaar. Skakel my gerus op 082 565 7699.

R105,000

seller's name'
Name: Johan T
seller phone number
Location: Saldanha
uploaded on
Date: 05 June, 2022

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0825657699

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5