SOOS NUUT EEN EIENAAR... 2021 Sprite Swing Die wa is 100% kamp gereed. Lekker gesins karavaan. Buite kombuis Die wa sleep soos n droom. Papiere in orde.
R269,900