1999 Gysey Raven Caravan

Gypsey Raven karavaan. Model 1999. Vol tent baie netjies nog. Rally canopy met sy-kante en met voor-kante met deur. Dak van canopy nuut gemaak. Nog nie gebruik nie. Groot yskas en ook mikrogolf. Eiland-bed en baie pakplek Onder bed. Bande nog amper nuut met nuwe spaarwiel. Ales nog in n netjiese toestand. Karavaan oortreksel wat waterdig is en ook UV bestand. Silwer-seil wat oor karavaan en tent kom. Prys : R45000 Howard : 0710485377

R45,000

seller's name'
Name: Howard C
seller phone number
Location: Centurion
uploaded on
Date: 14 June, 2022

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0710485377

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5