Ons wil ons Wimpi verkoop en 'n Expo koop. Nog baie mooi. Dak is oorgedoen en nuwe roofsurround. Gordyne is ook nuut. Groter bande op. Lisensie op datum. R55 000.00(Onderhandelbaar) Kontak Jaco 082 372 8345 ons bly op Mooiplaats naby Boschkop SAPS.
R55,000