Goeie dag ek is opsoek na n 2.8 of 3.0 hilux extra cab in 4x4 manual onder R350k . Ek wil graag die VX van my in ruil op een of vir mense wat sou belangstel in my kar kan my ook kontak.
R480,000