1988 Sprite Sunway Voltent Badkamer Towbar vir fietsrak of waentjie Kort bietjie tlc, maar dit is steeds baie lekker karavaan en kan met nodige liefde en aandag nog jare se kampgenot verskaf Prys is onderhandelbaar met besigtiging
R50,000