Sprite Sunway 1986 Model Eilandbed en Dubbelbed Badkamer is uitgehaal om Eilandbed in te sit Ys / vrieskas Oond, Gasstoof en Wasbak Breekware Voltent met Grondseil (baie mooi) Ruim en lekker baie pakplek Tando stabilizer Gesel en gediens Karavaan is baie mooi opgepas vir sy ouderdom See more
R62,000