Gypsey Rascal 2006
2006 Gypsey Rascal, liggewig woonwa (870kg tarra) met 3 slaapplekke, eilandbed en is ideaal vir 'n ligte sleep voertuig. Groot ys/vrieskas en mikrogolfoond, ruim rakke en hangspasie. Groot tent en rally. Onslangs volledig gediens en gesel en is dus kamp gereed
Price: R108,000
Private Seller: Chris S.