Karavaan Te Koop
1994 Sprite Sprint. R49 000 Vol tent, Grondseile. Gediens, gesel, padwaardigheidsertifikaat. Tente en roof surround in uitstekende kondisie. Geen houtvrot. Altyd onder dak gehuisves. 2 eienaars van nuut af binne in die familie. Bande soos nuut. R49 000. Kontak Corn 0832274655. Gebaseer in die Wes Rand Gauteng.
Price: R49,000
Private Seller: Ben S.