SELLER LISTING
Goeie dag. Ek verkoop my Jurgens Calssique 2006 model vir R189 000. Die wa is in puik kondisie en nog altyd onder dak gestoor. Dubbel eiland bed met Baie gemaklike matras, nog dubbel bed, groot yskas en vrieskas, badkamer met toilet, wasbak en stort , air conditioning, alle Kombuis toestelle soos Stoof, opslaan wasbak , rakkies, ens.Grond seile, stoele, tafels en te veel ekstras om alles op te noem. Vol tent, rally tent en covers. Lisensie op datum en papierwerk in orde. See more
Price: Contact Seller
Private Seller: Bianca C.