2007 KTM 200
Motorfiets is in n baie goeie toestand. Klim op ek ry Nie haastig om te verkoop nie, so belaglike offers sal nie aandag geniet nie. En ja 'it is still available' as die advertensie op is Potchefstroom. 0833017960
Price: R22,000
Private Seller: Brandon N.