Gawie C. Listings

  • SELLER LISTING

    Ek het 'n tweedehandse Baobab gekoop en die seil saam gekry. My baobab gaan voortaan in 'n motorhuis slaap. Enige aanbod sal oorweeg word. Ek is in die Paarl. De oude Renbaan, aftree oord. Totale gewig insluitende die stoorsak, 10.2 kg kontak 0824634323

    Price: Contact Seller

    Vehicle SellerPrivate Seller: Gawie C.

    South Africa South Africa |
    View