Knechtsvlakte Dreun en Wielefees 2024
As jy graag wil spog met jou ou kar, bakkie, lorrie, trekker, kruiwa....of wat ookal, enigiets met 'n wiel of wat kan dreun, kom sluit gerus by ons aan vir die tweede Knechtsvlakte Dreun en Wielefees, 11 Augustus 2024! Of maak 'n Sondag uitstappie met die gesin en kom kyk na die mooi uitstallings, die paar stalletjies, wat insluit 'n messe, More
Price: ZAR50
Private Seller: Dion M.