SELLER LISTING
2009 BMW x5 30d xdrive automatic , Baie goeie kondisie het maar merke op vir sy ouderdom. Maar niks wat n goeie polish nie kan reg maak nie. Handrem werk nie. Binne is hy ook in n goeie kondisie. Prys is bietjie onderhandelbaar.Lisensie op datum en papiere on handDu Preez 0763118508
Price: Contact Seller
Private Seller: Du P.