Elsabe H. Listings

  • Wanted

    Middag almal Ek is opsoek na die gedeelte wat missing is op my yellow blade. Ek weet nie presies hoe dit lyk nie maar as ek reg is is dit die gedeelte teen die kar se hak? Eks in Pretoeia noord

    Price: ZAR1

    Vehicle SellerPrivate Seller: Elsabe H.

    Hercules Hercules |
    View
  • product image

    Lions Den 4x4 karavaan

    Lions Den 4x4, 2021 , 2 slaap, 2 deure 270 Bundu Awning met sykante en grondseil Eiland bed Baie pakplek , binne wasbak 140L water tenk Groot buite kombuis met stoof, opwas, mikrogolf, megamaster gasbraaier, breekware Buite stort, portapotti, gas geyser National Luna 65L dual ys/vrieskas 2 x3kg gasbottels A/T bande en spaarwiel Ewiks mover met remote Kontak Gustav 0827881393 of 0729711102

    Price: ZAR330,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Elsabe H.

    Glenstantia Glenstantia |
    View
  • product image

    2015 Fleetline

    Volledige tent, slegs 2 keer gebruik, rall met sykante, awning vir agterkant, eksta kampgoed ingesluit. Uitstekende toestand, geen houtvrot, prys ontbyt. Kontak Dawie Wolfaard 0839266838 (vereeniging)

    Price: R250,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Elsabe H.

    Vereeniging Vereeniging |
    View