Fred V. Listings

  • product image

    Jurgens Fleetline B Caravan

    Jurgens Fleetline B karavaan te koop. Goeie kondisie, gereeld gebruik. Padvaardig en lisensie op datum. Ingesluit: Tent, Rally tent, pale, buite lig, grondseil, tafel, opwas tafel, basiese eetgerei. Te koop of te ruil vir off road boswa. Kan besigtig word in Hartenbos.

    Price: ZAR40,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Fred V.

    Hartenbos Hartenbos |
    View