2003 Exclusive te koop
2003 Exclusive te koop. Rustenburg Prys is onderhandelbaar. Die wa is mooi so mens gee hom ook nie net verniet weg nie R220,000 neg. Gestoor wanneer nie gebruik. Blou en Grys tent, sy- en voor kante en Rally met grys grondseil. Nuwe wings op tente laat sit deur Camp a Tent, dis pragtig en professioneel gedoen en van goeie gehalte. More
Price: ZAR220,000
Private Seller: Hennie V.